Nuwe Naam/New Name

Voorheen was dit nie moontlik om die naam van 'n cause te verander nadat daar 'n sekere hoeveelheid mense aangesluit het nie. Daar was nogals baie teenkanting teen die naam Casper de Vries is walglik want dit het hom as mens aangespreek en nie sy walglike

Vark en Hel !!

Ek sal graag wil hoor wat julle mening van Casper se nuwe show Vark & hel ? en sy aamerkings dat daar is nie 'n hemel of hel nie ! Dalk is dit tyd om weer die lede tal groei en 'n petisie aan die gang te kry na plekke waar hy volgende wil optree !

CASPER the UNHOLY GHOST !!

As enige iemand belangstel om aan die produksie deel te neem kontak hulle gerus direk, my skedule is net te besig om self betrokke te raak. Producers HolisticCircus We are a production company, currently working on a cinematic documentary film with the

Why is this campaign important to you?

13 comments have been posted