- 0 Actions
Nuwe Naam/New Name
Voorheen was dit nie moontlik om die naam van 'n cause te verander nadat daar 'n sekere hoeveelheid mense aangesluit het nie. Daar was nogals baie teenkanting teen die naam Casper de Vries is walglik want dit het hom as mens aangespreek en nie sy walglike …
Vark en Hel !!
Ek sal graag wil hoor wat julle mening van Casper se nuwe show Vark & hel ? en sy aamerkings dat daar is nie 'n hemel of hel nie !
Dalk is dit tyd om weer die lede tal groei en 'n petisie aan die gang te kry na plekke waar hy volgende wil optree !
CASPER the UNHOLY GHOST !!
As enige iemand belangstel om aan die produksie deel te neem kontak hulle gerus direk, my skedule is net te besig om self betrokke te raak.
Producers HolisticCircus
We are a production company, currently working on a cinematic documentary film with the …
Why is this campaign important to you?
Hy het hukp nodig!
Pa, weet van hulle!! He told them, "The secret of the kingdom of God has been given to you. But to those on the outside everything is said in parables so that,
"'they may be ever seeing but never perceiving,
and ever hearing but never understanding;
otherwise they might turn and be forgiven!'" (Mark 4:11, 12 NIV)
" there will be scoffers in those days"
Die rede hoekm ek hier aan sluit is net om vir die bruin lose aap wat die cause begin het te se hoe onverduidelikbaar comen hy of sy werklik is! Casper de vries het nie n pistool teen jou IK lose kop gesiten gese kyk my show of ek skiet jou nie! so wat ek probeur se is dat as jy nie van die man se show hounie munie die fokken show kyk nie jou idiot verander die tv stasie of sit die dvd af! Daar is meenagte ander doele waarop jy jou tyd kan gan mors bv fleet of the rhino! Fleet of the rhino...
…Die rede hoekm ek hier aan sluit is net om vir die bruin lose aap wat die cause begin het te se hoe onverduidelikbaar comen hy of sy werklik is! Casper de vries het nie n pistool teen jou IK lose kop gesiten gese kyk my show of ek skiet jou nie! so wat ek probeur se is dat as jy nie van die man se show hounie munie die fokken show kyk nie jou idiot verander die tv stasie of sit die dvd af! Daar is meenagte ander doele waarop jy jou tyd kan gan mors bv fleet of the rhino! Fleet of the rhino maak baie meer saak as jou eenvoudige opinie oor casper! Haal die stok uit jou gat uit casper is snaaks en jy weetdit! Nu mors jy eder 17duisend ander mense se tyd met jou verkakde one minded notion!
Phillip jy moet sommer saam met kasper gaan want die een wat sy gemors goed praat is net so van die pad af as hy. BEKEER JULLE EN LAAT JULLE DOOP SODAT JULLE GERED KAN WORD DIE KOMS VAN JESUS CHRISTUS IS BITTER NABY. EK BID VIE ALBY VAN JULLE.
Ek dink uit die spelling en die taalgebruik, (Wat duidelik nie ordentlike Afrikaans is nie) wys jy (Phillip Botha) baie duidelik watse tipe mens (IK Gewys) werklik na die breinlose, kort, ongesikikte en goddelose Casper De Vries kyk. Dis eintlik jammer dat hy met die kontroversieele geld maak en daarmee wegkom.
Hierdie ou kis self die vark in hell.
Ja hy is fuctup kort dik drol groete 777
Ek stem 100% saam met die naam van die groep dat CdV se shows walglik is, maar omdat dit nie 'n cause is wat my fokus verdien nie, is dit beswaarlik werd om erkeenning voor te gee. Die sotlikheid self kan nie eens 2 woorde na mekaar se sonder om te f... vloek nie, dra mos duidelik oor hoeveel disrespek hy vir sy eie gehore het. Ag please flush net eenvoudig alles waarby hy of sy vloekery by betrokke is
vERBAN KASPER DE VRIES UIT AFRIKA UIT SO GOU MOONTLIK.
Ek hoop nie hy word wakker as dit te laat is nie, ons dien 'n GOD wat nie met HOM die spot laat dryf nie!
hy het hulp nodig.