Brigade logo
Now there’s a better way to shape the issues that matter
Upgrade to Brigade for all-new petitions, discussions, and more
from the team that brought you Causes.
Upgrade to Brigade

Tharina has supported 12 campaigns

Personal Campaign

Tharina Vermaak Oberholster

Tharina is gathering 10 signatures to

Nobody Touch The Dog

Mense asseblief!! Ek smeek julle met trane in my oe, gaan teken die petisie!! As julle 'n hart het sal julle!! Dit vat 'n paar minute van julle tyd! As julle die video sien, waar honde rond geruk en pluk word aan hulle nekke en half dood gelos word om sy eie bloed te lek terwyl hulle fyn tjank geluidjies maak van pyn, en nie verstaan wat aangaan nie, om net die volgende oomblik weer met 'n hak rondgesleep te word, sal julle verstaanhoekom julle dit asb moet gaan teken. Klein hondjies word lewendig in groot potte met kookwater gegooi en word met stokke teruggedruk tot hy dood verbrand is!!! HOE SIEK IS DIT!! Trokke sit vol ge-oorlaai met honde en dis net duisende ogies wat na jou staar. En die hartseerste van als is die honde verwelkom die gemors stertswaaiend onbewus van watse vrede dood op hulle wag! So as julle dit kan ignoreer, is julle niks beters as die Chinese nie, en dan asb doen my die eer en delete julself van my facebook af!! ASSEBLIEF!!!!!!!!

Tharina's progress

4 signed
10 Tharina's goal
See All 12 Campaigns