Back to Mamma's met hoop

Help met 'n optog.

Ons wil baie graag 'n optog reel om mense te wys ons gaan nie meer net stil sit en kyk as daar 'n vrou of kind verkrag, mishadel of aan gerand word en die SAPD hulle nie wil help nie. Is daar dalk iemand wat ons met raad en hulp kan bystand om dit te kan doen.

1 comment

to comment