About

Help mamma's om hulle kinders te help wat verkrag, mishandel of molesteer word

Elke vroue en kind het die reg om veilig te voel, maar wat maak jy as jy of jou kind verkrag, mishandel of molesteer word. Daar is so baie vrouens en kinders wat daar deur moet gaan en nie weet wat om te doen nie. Waar gaan jy? Wie vertel jy? Wie sal jou help? is altyd vra wat eerste aan gedink word. Madeliefie Safe Haven is daar om te help en te luister en te help waar hulle kan. Moenie stil by as dit met jou of iemand wat jy ken gebeur nie want om stil te bly gaan dit nie laat beter word of laat weg gaan nie.
GOD IS ONS KRAG IN ALS WAT ONS DOEN.

1. www.madeliefiehaven.com