Kavango/Kaprivi Basis Toer

Hello aan almal. Desember is om die draai en tyd vir vakansie. Ek wil kyk hoe is die belangstelling om 'n begeleide "self drive" toer te reel vanaf Windhoek of Rundu deur die Kavango en Kaprivi. Ek vra almal wat belangstel (of mense ken wat belangstel) om vir…Read More

Kwando

Hallo aan almal van die groep. Daar is 'n ou basis sowat 5- 10km in die bos teen die Kwando rivier (noord) wat ek die volgende gekry het: Patroon doppies in sement gegiet wat verwys na Kwando Kamp gestig 1973 SAI 9 (enige oud soldate van die groep hier) n…Read More

Update and Photos!!!

Wow, 1423 members and counting! Can anybody that has found old mates let us know so we can see if this is working? Also if anybody have some photos they could upload as a picture speaks a 1000 words! I was at what was told to me to be old fort doppies about a…Read More

Ons troepies!!!!

Een van my vorige boodskappe was as die groep nie rerig groei nie (dink dit was 50 lede) gaan ek dit stop want dan was die doelwit nutteloos. Die groep staan tans op 635 lede!!!! Ek kan klaar sien uit boodskappe dat oud soldate soek na ander oud soldate. Ek…Read More

Groen Kavango

Na goeie reen in Desember en amper elke dag in Januarie is die Kavango/Caprivi die mooiste wat ek dit nog gesien het. Ek het my toe probeer indink hoe moeilik moes dit wees om 'n oorlog te hou as jy skaars 5 tot 10 meter voor jou kan sien. Ek kan maar net my…Read More

Te min lede; waar is die oorlog veterane?

Hi almal, op die stadium is daar hopeloos te min mense om regtig die cause se bestaan te regverdig en om die mikpunte te bereik. Ek weet dit was nou vakansie vir die meeste mense en gaan dus die cause vir nog 'n paar weke los en dan sien of daar genoeg…Read More

29 comments

to comment