Back to Casper de Vries se shows is Walglik !!

Nuwe Naam/New Name

Voorheen was dit nie moontlik om die naam van 'n cause te verander nadat daar 'n sekere hoeveelheid mense aangesluit het nie. Daar was nogals baie teenkanting teen die naam Casper de Vries is walglik want dit het hom as mens aangespreek en nie sy walglike aksies nie.

Die goeie nuus is dat ons nou wel die naam kon verander na Casper de Vries se Show's is Walglik wat dalk bietjei meer gepas is.

Ek hoop dit sal nou almal tevrede stel.

28 comments

to comment