Oningeligte politieke kommentator val Solidariteit aan

Hier is sy artikel: FNB's needless concession to Solidarity Eusebius McKaiser 12 January 2010 Eusebius McKaiser says the bank shouldn't have backed down on race-based bursaries Solidarity used the Christmas lull to score a quick victory over First National…Read More

Ooreenkoms tussen Solidariteit en FNB

Solidariteit en FNB kom op die volgende punte ooreen: 1. ʼn Dispuut het ontstaan tussen Solidariteit en FNB oor die FirstRand Trust se beursskema. 2. Die FirstRand Trust is in 2004 geskep as deel van die swart ekonomiese bemagtigingstransaksie…Read More

Dirk onthul jongste oor FNB-diskriminasie op www.solidariteitradio.co.za

Maak seker jy luister more om 12:00 na Dirk op Donderdag op www.solidariteitradio.co.za. Dirk bring vir jou die jongste nuus oor FNB se diskriminasie teen wittes. Dirk gesels dan ook met kenners oor die regsposisie van hierdie diskriminasie.

FNB – die krag van opstaan

Letterlik honderde der honderde mense het oor die Kerstyd opgestaan en hul sê oor FNB gesê. Binne enkele ure het honderde klagtes FNB getref. Die Facebook-groep het oor die 500 lede in die stilste tyd van die jaar gekry, en ons dienssentrum is oorval met…Read More

Solidariteit en FNB kom ooreen oor beurse / Solidarity and FNB reach agreement

Solidariteit en FNB kom ooreen oor beurse / Solidarity and FNB reach agreement To see the press release by Solidarity in English, please click here: http://www.solidaritysa.co.za/Home/wmview.php?ArtID=2153 . Solidariteit en FNB kom ooreen oor beurse slegs…Read More

Stuur asseblief jou klagtevorm aan FNB, vinnig deur www.solidariteit.co.za

Ons moet nou soveel as moontlik klagtevorms aan FNB stuur. 'n Maklike vorm is hier beskikbaar: http://www.solidariteit.co.za/FNB/body_kla_hier.html Die vorm is vinnig om in te vul, en gaan direk na twee FNB e-pos adresse toe. Of jy kan net na Solidariteit…Read More

Maklike vorm om klagte te lê nou op Solidariteit webblad

Gaan lê jou klagte by FNB! Lede van die publiek kan nou 'n klagte lê wat by FNB sal uit kom. Besoek www.solidariteit.co.za om 'n vorm te stuur. Of klik sommer hier om direk by die vorm uit te kom: http://www.solidariteit.co.za/FNB/body_kla_hier.html
to comment