ALLES IN ENGELS!!!

Alles is in engels a.g.v. alle buite landse lede van hierdie groep. ASB!!! HOU OP MY VRA HOEKOM ALLES IN ENGELS IS!!! DAAR IS GOEIE REDES VIR ALLES!!!

1000!!!

Ons het dit gemaak!!! 1000!!!

1000

Ons het amper al die duisend merk gehaal!!! Ek se dankie vir al die mense wat al mense genooi het om ons groep te ondersteun!!!

Eng

Alles is in engels sodat die intenasionale groepslede verstaan hoekom hulle geinvite is.

Hello Daar!!!

Ek Se Dankie Vir Almal Wat Hierdie Groep Gejoin Het Ek Waardeer Dit Baie. Dit Is Altyd Lekker Om Te Sien Mense Voel Die Selle As Ek.
to comment